|
|
Browsing this Thread:
1 Anonymous Users
|
|
Re: Wie verstaan Afrikaans??? |
|
Home away from home 
Joined: 2009/4/16 10:37
From Cape Town, South Africa
Group:
Registered Users
|
Wie van julle manne ken 1600 Ford Kent motors baie goed?
Posted on: 2009/11/13 7:32
|
|
|
|
|
Re: Wie verstaan Afrikaans??? |
|
No life (a.k.a. DattoMaster) 
Joined: 2006/7/12 1:44
From Cape Town ZA
Group:
Registered Users
|
Ja ek is Boksie op die ander forum, waar dit ookal is...
Uhm, draai net die boost af man, en laat die ding stel dat jy net 80kw maak. Ek waarborg jou jy sal happy wees, en die kar sal lig wees op petrol.
My pa ken die Kent motors ongelooflik goed. Hulle het daai tyd 1100 pistons, L18 cank(die square web ene) en 2L Skyline rods geloop in dit, die intake ports was groot genoeg dat jy die ou groot R1 munstuk deur dit kon pas. Dan het hy elke race meeting 10000 en change gerev vir 2 seisoene lank op die ovaal baan...
Posted on: 2009/11/13 11:54
|
|
_________________
1200 GX Sedan New(being installed) 4AGE 20V NA
Old 4AGZE 16V turbo 196.5KW/283NM 800m - 200km/h 400m - 12.3s
|
|
|
Re: Wie verstaan Afrikaans??? |
|
Home away from home 
Joined: 2009/4/16 10:37
From Cape Town, South Africa
Group:
Registered Users
|
Klink interesant, rede hkm ek vra, n vriend van my in Parow het nou sy een oopgemaak en laat balance ens, 'n bekende man wat resies ry op killarney het hom aangeraai om die rods omtdraai, sodat die olie op die cam val, maar ek weet nie so mooi nie, Dave Ingle het vanoggend gese bly liewer weg van dit, so nou vanaand moet ons gou die rods en pistons weer uitruk en reg insit. Al jammerte vir die man, hy het klaar als inmekaar gehad en getorque.
Posted on: 2009/11/13 12:19
|
|
|
|
|
Re: Wie verstaan Afrikaans??? |
|
|
Just popping in
Joined: 2009/6/10 7:38
From messina south africa
Group:
Registered Users
|
Julle sal nie glo wat het van middag gebeur nie, Ek het n ou se ovaal baan kar se roll cage biekie verander toe sien hy my bakkie se engine hy offer my R8000 vir die engine.... dis R2000 meer as wat ek betaal het...
Posted on: 2009/11/13 14:00
|
|
|
|
|
Re: Wie verstaan Afrikaans??? |
|
Home away from home 
Joined: 2009/4/16 10:37
From Cape Town, South Africa
Group:
Registered Users
|
as ek jy is, het ek net daar die motor uitgehaal en \n Normale A15 gekoop.
Posted on: 2009/11/13 15:09
|
|
|
|
|
Re: Wie verstaan Afrikaans??? |
|
|
Just popping in
Joined: 2009/6/10 7:38
From messina south africa
Group:
Registered Users
|
Ek het n A14 motor wat uit n 2006 model 1400 uit kom wat ek nou in gesit het,maar ek koop woensdag n 2007 nissan 1400 met 60000km op vir R35000...
Posted on: 2009/11/15 14:11
|
|
|
|
|
Re: Wie verstaan Afrikaans??? |
|
Home away from home 
Joined: 2009/4/16 10:37
From Cape Town, South Africa
Group:
Registered Users
|
More manne, hoe was die naweek, my hande is seer, lam en stukkend.
Ford, do I need to say more, ek het 3 sizes hammers in my garage, elke slag as ek moes doen op die escort het die grootste een die beste gewerk.
Gou n vraag, sal die E15 elec dizzy n tp100 module kan trigger???????????
Posted on: 2009/11/16 8:47
|
|
|
|
|
Re: Wie verstaan Afrikaans??? |
|
Home away from home 
Joined: 2009/4/16 10:37
From Cape Town, South Africa
Group:
Registered Users
|
Eish maar julle is maar stil, doen julle niks aan die dattos.
Ek het die naweek weer by die Dayco All Tar Rally gewerk, was nogals groot fun maar het net effens te lank geword gister.
Posted on: 2009/11/23 6:45
|
|
|
|
|
Re: Wie verstaan Afrikaans??? |
|
|
Just popping in
Joined: 2009/6/10 7:38
From messina south africa
Group:
Registered Users
|
more manne
Ek het n biekie julle hul nodig,ek het n 3T toyota gearbox wat ek op my A14 will sit.ken julle dalk van iemand wat n bellhousing kan maak vir die gearbox.....
Posted on: 2009/11/23 7:19
|
|
|
|
|
Re: Wie verstaan Afrikaans??? |
|
Home away from home 
Joined: 2009/4/16 10:37
From Cape Town, South Africa
Group:
Registered Users
|
Probber vir Turbo & Nitrous bel in joburg, Louis Lima se plek, ek wete hy doen baie belhousings.
Posted on: 2009/11/24 9:29
|
|
|
You can view topic.
You cannot start a new topic.
You cannot reply to posts.
You cannot edit your posts.
You cannot delete your posts.
You cannot add new polls.
You cannot vote in polls.
You cannot attach files to posts.
You cannot post without approval.
|