User Login    
 + Register
  • Main navigation
Login
Username:

Password:


Lost Password?

Register now!
Fast Search
Slow Search
Google Ad



Browsing this Thread:   1 Anonymous Users



« 1 ... 24 25 26 (27) 28 29 30 ... 65 »


Re: Wie verstaan Afrikaans???
Home away from home
Joined:
2009/6/8 13:43
From Cape Town South Africa
Group:
Registered Users
Posts: 317
Offline
Jis wats julle so stil?

Posted on: 2010/1/13 5:48
_________________
Racing started the day the 2nd car was built!
Transfer the post to other applications Transfer


Re: Wie verstaan Afrikaans???
Home away from home
Joined:
2009/7/26 21:00
From Johannesburg-South Africa
Group:
Registered Users
Posts: 187
Offline
ja nee, die boertjies is stil

Posted on: 2010/1/13 6:31
Transfer the post to other applications Transfer


Re: Wie verstaan Afrikaans???
No life (a.k.a. DattoMaster)
Joined:
2003/11/28 9:12
From South Africa, Bloemfontein
Group:
Registered Users
Posts: 1469
Offline
Besig om my spaar GX engine se goed te verkoop. Gaan die geld dan gebruik om my A12 op te bou vir bietjie meer krag en so 'n 8000rpm limit. Ek is op soek na 'n A12 standaard cam. Maar daai wat op die ou A12's pas met die distributor voor. Die mense stel voor dis beter om 'n standaard A12 cam te laat sny as om GX te laat sny want daar is meer vleis wat sal help om die sny meer reliable te maak.PM as een van julle my kan help.

Posted on: 2010/1/13 6:52
_________________
1977 Datsun 1200GX
Transfer the post to other applications Transfer


Re: Wie verstaan Afrikaans???
Home away from home
Joined:
2009/4/16 10:37
From Cape Town, South Africa
Group:
Registered Users
Posts: 803
Offline
Jis manne,

Dinge loop mooi, behalwe dat ek tos besig is, eerste op my lys is my garage wat ek besig is om oor te pak en als uitesort. Vrydag sal ek al n week besig wees met dit, soveel kak is daar.

Verder is ek deel van die BACAR WC span wat n ballon met klomp radio equipment die einde van die maand in die lug gaan in pos, track en waar die vark ook al val weer moet gaan soek en herwin.

Op die Datsun kant, ek soek nuwe kar, ek lus vir rally kar bou, maar ek moet nou eers my Radiator stories sort, dis nie so belangrik nie, maar sal so nou en dan paar track days wil gaan doen, al wara die tief my kaak gee. En ek weet dit is die waterpomp wat die kaak maak. Maar ek kan julle een ding belowe, as ek die kaak nie kan sort nie, dan koop ek nie meer A15 nie, maar SR20 of so iets en loop n Elektroniese water pomp, dan is ek nou gatvol. My stel Ishky Valve springs het ook gekom, ek moet weet wat n standard bottom end kan rev voor iets kak. Ek sal vir julle fotos moet wys, dis basies 3 springe, outer, inner en tussen die twee is n damping spring, amper soos V8 goed.


1200GXman pm my lys van parte wat jy verkoop. Dalk kan ek nog iets koop voor ek na 2.0lt motors gaan.

Posted on: 2010/1/13 7:44
_________________
Project Build: http://datsun1200.com/modules/newbb/viewtopic.php?topic_id=45104&forum=9

Don't find a problem, find a solution!!!!
www.race-tech.co.za
Transfer the post to other applications Transfer


Re: Wie verstaan Afrikaans???
Home away from home
Joined:
2009/4/16 10:37
From Cape Town, South Africa
Group:
Registered Users
Posts: 803
Offline
A12 ek het begin verlede jaar n BCF4 of 3 fook kan nou nie presies onthou nie, maar elkgeval, so cam weggegooi, want dit is useless vir my, was nogals een morsige stuk cam, maar nie vir die dorp nie.

Posted on: 2010/1/13 7:46
_________________
Project Build: http://datsun1200.com/modules/newbb/viewtopic.php?topic_id=45104&forum=9

Don't find a problem, find a solution!!!!
www.race-tech.co.za
Transfer the post to other applications Transfer


Re: Wie verstaan Afrikaans???
Home away from home
Joined:
2009/6/8 13:43
From Cape Town South Africa
Group:
Registered Users
Posts: 317
Offline
2lt nou praat jy meer my taal mnr! Solank jy by die NA SR20 bly hou hulle en parte is nie te mal duur nie.

Posted on: 2010/1/14 8:41
_________________
Racing started the day the 2nd car was built!
Transfer the post to other applications Transfer


Re: Wie verstaan Afrikaans???
Home away from home
Joined:
2009/6/8 13:43
From Cape Town South Africa
Group:
Registered Users
Posts: 317
Offline
2lt nou praat jy meer my taal mnr! Solank jy by die NA SR20 bly hou hulle en parte is nie te mal duur nie.

Posted on: 2010/1/14 8:41
_________________
Racing started the day the 2nd car was built!
Transfer the post to other applications Transfer


Re: Wie verstaan Afrikaans???
Home away from home
Joined:
2005/2/21 22:27
From South-Africa,Pretoria
Group:
Registered Users
Posts: 240
Offline
Yes manne, Ek wag nou net dat ek my blok boor dan kan ons my bottom end kla maak, fok my crank lyk sexy, sal bietjie pics opsit nou dat dit alles gebalance is, Racetech, wa het jy daai springs bestel en wat het dit gekos as ek mag vra? Ek is self opsoek na springs wat rpm kan hanteer. Het al gedink om n stel STK golf springs te koop wat hulle ook bo 9000rpm adverteer. Net kyk of n golf springs se coils ni bind met my cam nie.

Posted on: 2010/1/15 18:17
_________________
1993 Nissan Bakkie - Rebuilding A15

www.spitronics.co.za

Keep it OldSchool, keep it Datsun
Some can afford the legends, other try to revive them.
Transfer the post to other applications Transfer


Re: Wie verstaan Afrikaans???
Home away from home
Joined:
2008/3/30 12:52
From RSA
Group:
Registered Users
Posts: 387
Offline
hi ouens wel eintlik racetech -- daar is iets vir jou om te kyk op bladsy 3.kyk onder n/zealand datsun 1200 120 ute.weet nie wat jy met jou lsd gedoen het nie maar die lyk mooi-ook n bakkie- dis nou google bl 3 voor jy by die site in

Posted on: 2010/1/17 15:47
Transfer the post to other applications Transfer


Re: Wie verstaan Afrikaans???
Home away from home
Joined:
2009/4/16 10:37
From Cape Town, South Africa
Group:
Registered Users
Posts: 803
Offline
Clive ek het R1100 excl vat betaal vir die stel, Ishky is wereld bekend.

Nismo1 ek verstaan nie mooi waar ek na bladsy 3 moet loer nie.

Posted on: 2010/1/18 6:26
_________________
Project Build: http://datsun1200.com/modules/newbb/viewtopic.php?topic_id=45104&forum=9

Don't find a problem, find a solution!!!!
www.race-tech.co.za
Transfer the post to other applications Transfer



« 1 ... 24 25 26 (27) 28 29 30 ... 65 »



You can view topic.
You cannot start a new topic.
You cannot reply to posts.
You cannot edit your posts.
You cannot delete your posts.
You cannot add new polls.
You cannot vote in polls.
You cannot attach files to posts.
You cannot post without approval.

[Advanced Search]