|
|
Browsing this Thread:
1 Anonymous Users
|
|
Re: Wie verstaan Afrikaans??? |
|
Home away from home 
Joined: 2005/2/21 22:27
From South-Africa,Pretoria
Group:
Registered Users
|
awesum, het jy al jou springs gekry?
Posted on: 2010/1/22 9:04
|
_________________
1993 Nissan Bakkie - Rebuilding A15 www.spitronics.co.zaKeep it OldSchool, keep it Datsun Some can afford the legends, other try to revive them.
|
|
|
Re: Wie verstaan Afrikaans??? |
|
Home away from home 
Joined: 2009/4/16 10:37
From Cape Town, South Africa
Group:
Registered Users
|
Yip hulle le in die garage tussen al my Datsun Projekte
Posted on: 2010/1/22 9:23
|
|
|
|
|
Re: Wie verstaan Afrikaans??? |
|
Home away from home 
Joined: 2005/2/21 22:27
From South-Africa,Pretoria
Group:
Registered Users
|
Yes Yes manne, hoe lyk dinge ? ons is bietjie fokkin stil he? :P Nuus an my kant is, ekt my GX grill kla oor gedoen, soek nou net die ou chrome bumper met flikers.
Posted on: 2010/2/1 10:20
|
_________________
1993 Nissan Bakkie - Rebuilding A15 www.spitronics.co.zaKeep it OldSchool, keep it Datsun Some can afford the legends, other try to revive them.
|
|
|
Re: Wie verstaan Afrikaans??? |
|
Home away from home 
Joined: 2009/4/16 10:37
From Cape Town, South Africa
Group:
Registered Users
|
Hehe, ek het 'n bietjie nuus, het die naweek my Isky's ingesit, die goed is nie bad nie, voorheen kon ek my bakkie net 7k rev voor valve bounce, nou rev die vrak so 7.5k met dieselfde cam. Nou het die tyd aangebreek dat ek vir my 'n langer duration cam kry sodat die vark nog kan rev. Tenminste weet ek nou dat dit die cam is wat dinge terug hou.
Posted on: 2010/2/1 10:37
|
|
|
|
|
Re: Wie verstaan Afrikaans??? |
|
Home away from home 
Joined: 2005/2/21 22:27
From South-Africa,Pretoria
Group:
Registered Users
|
nice, niks valve bounce gekry nie ?
Posted on: 2010/2/1 11:30
|
_________________
1993 Nissan Bakkie - Rebuilding A15 www.spitronics.co.zaKeep it OldSchool, keep it Datsun Some can afford the legends, other try to revive them.
|
|
|
Re: Wie verstaan Afrikaans??? |
|
Home away from home 
Joined: 2009/7/26 21:00
From Johannesburg-South Africa
Group:
Registered Users
|
interissant, watse cam het jy nou?
Posted on: 2010/2/1 11:32
|
|
|
|
|
Re: Wie verstaan Afrikaans??? |
|
Home away from home 
Joined: 2009/4/16 10:37
From Cape Town, South Africa
Group:
Registered Users
|
Clive ek kry nou valve bounce by 7500rpm waar dit voorheen 7000rpm was.
TJ 268
Posted on: 2010/2/1 12:35
|
|
|
|
|
Re: Wie verstaan Afrikaans??? |
|
Home away from home 
Joined: 2009/7/26 21:00
From Johannesburg-South Africa
Group:
Registered Users
|
watse cam wil jy nou probeer?
Posted on: 2010/2/1 12:49
|
|
|
|
|
Re: Wie verstaan Afrikaans??? |
|
Home away from home 
Joined: 2009/4/16 10:37
From Cape Town, South Africa
Group:
Registered Users
|
Wel ek gana nou EFI op die bakkie sit, so dan hoef ek nie meer te worry oor cams wat nie saam met die SU's gaan werk nie, so ek kyk na 276 of dalk iets soos 'n 282 dalk ook, maar ek wil nie onderlangs torque verloor nie, sal maar met Deon gaan chat by Coch & Cooper.
Posted on: 2010/2/1 13:22
|
|
|
|
|
Re: Wie verstaan Afrikaans??? |
|
No life (a.k.a. DattoMaster) 
Joined: 2003/11/28 9:12
From South Africa, Bloemfontein
Group:
Registered Users
|
Een van die ouens op die site het gesê met SU's kan 276 werk. Ek sal groter gaan as jy FI gaan opsit. kyk na 280.
Posted on: 2010/2/1 13:41
|
|
_________________
1977 Datsun 1200GX
|
You can view topic.
You cannot start a new topic.
You cannot reply to posts.
You cannot edit your posts.
You cannot delete your posts.
You cannot add new polls.
You cannot vote in polls.
You cannot attach files to posts.
You cannot post without approval.
|