User Login    
 + Register
  • Main navigation
Login
Username:

Password:


Lost Password?

Register now!
Fast Search
Slow Search
Google Ad



Browsing this Thread:   1 Anonymous Users



« 1 ... 35 36 37 (38) 39 40 41 ... 65 »


Re: Wie verstaan Afrikaans???
Home away from home
Joined:
2009/4/16 10:37
From Cape Town, South Africa
Group:
Registered Users
Posts: 803
Offline
TJ, hier kan jy 'n idea kry, onthou my net, dan sal ek probeer om meer detail pics teneem, ek gaan hulle net nie nou afhaal nie. http://www.race-tech.co.za/gallery/ma ... p?g2_itemId=224&g2_page=2
Clive ek weet nog nie wat ek met die bumpers gaan maak nie, dalk gebruik ek hulle dalk nie. Maar jy is welkom om te kom kuier, sal jou slaap plek ek kos gee, dan datto ek jy en superbin die heel naweek.

Posted on: 2010/2/12 5:34
_________________
Project Build: http://datsun1200.com/modules/newbb/viewtopic.php?topic_id=45104&forum=9

Don't find a problem, find a solution!!!!
www.race-tech.co.za
Transfer the post to other applications Transfer


Re: Wie verstaan Afrikaans???
Home away from home
Joined:
2009/4/16 10:37
From Cape Town, South Africa
Group:
Registered Users
Posts: 803
Offline
Clive ek het nou die dag bietjie rond gebel, jy kan nog di eronde bumpers kry, maar sal hom net self moet laat chrome.

Verder wat doen julle manne aan julle datto's.

Posted on: 2010/2/18 10:44
_________________
Project Build: http://datsun1200.com/modules/newbb/viewtopic.php?topic_id=45104&forum=9

Don't find a problem, find a solution!!!!
www.race-tech.co.za
Transfer the post to other applications Transfer


Re: Wie verstaan Afrikaans???
Home away from home
Joined:
2005/2/21 22:27
From South-Africa,Pretoria
Group:
Registered Users
Posts: 240
Offline
Hey race, ja fok n kuier kan darm mar lekker wees. Ons sal reel as my bakkie loop. Is dit n aftermarket bumper ? want ek weet jy kan daai aftermarket ronde lig grills nog koop mar dis plastic.

Posted on: 2010/2/20 11:58
_________________
1993 Nissan Bakkie - Rebuilding A15

www.spitronics.co.za

Keep it OldSchool, keep it Datsun
Some can afford the legends, other try to revive them.
Transfer the post to other applications Transfer


Re: Wie verstaan Afrikaans???
Home away from home
Joined:
2009/6/8 13:43
From Cape Town South Africa
Group:
Registered Users
Posts: 317
Offline
Jis dudes! Ek het gister in n 1200 sedan gery met n 140kw L20 in. Ek kon voel die ding trek nogal mar die drywer het bietjie ordentlik gery da was net 1 keer wat ek nou regtig kon voel dat dit kan fun raak. Onder so 3500rpm gaan da nie so baie aan nie mar van da af gebeur dinge. Hy het teen so net onder 8 geshift. So ja my naweek was lekker.

Posted on: 2010/2/22 6:15
_________________
Racing started the day the 2nd car was built!
Transfer the post to other applications Transfer


Re: Wie verstaan Afrikaans???
Quite a regular
Joined:
2010/2/22 20:28
From Vanderbijlpark.South africa
Group:
Registered Users
Posts: 61
Offline
Hi ouens ek het n 120Y bakkie, sy carbie is so bietjie uitgesluit, weet julle of n 1400 se carb sal pas, en as dit doen kan ek die jets net so oordra van die oorspronklike carb na die nuwe een? Dankie

Posted on: 2010/2/22 20:39
_________________
1976 120Y ute (Daily)
Transfer the post to other applications Transfer


Re: Wie verstaan Afrikaans???
Home away from home
Joined:
2009/7/26 21:00
From Johannesburg-South Africa
Group:
Registered Users
Posts: 187
Offline
Hi racetech, hoe ganit met die nuwe datto?

Hi clive, weet jy of mens grills fir die 120y nog kan kry? Kon jy al uitvind van daii maus mani?

Hi Supremo, so ver ek weet pas hulle 100%, huko wil jy die 1200 jets in die 1400 carb sit? Ma ja jy kan hulle seker net so oorsit, solank albei Hitachi carbs is, ma die 1400 carbie net so sal jou bietjie woema op die 1200 gee, stel hom net reg in.

Posted on: 2010/2/23 10:55
Transfer the post to other applications Transfer


Re: Wie verstaan Afrikaans???
Quite a regular
Joined:
2010/2/22 20:28
From Vanderbijlpark.South africa
Group:
Registered Users
Posts: 61
Offline
Hi TJ-Flames,Ja die ander carb wat ek kan kry is ook n Hitachi, ek wil die 1200 se jets insit sodat ek nie die petrol verbruik te ver uitgooi nie,maar ek sal die 1400 carb eers net so probeer.
Dankie baie vir die inligting nou kan ek met meer vertroue n ander carb koop.

Posted on: 2010/2/23 19:59
_________________
1976 120Y ute (Daily)
Transfer the post to other applications Transfer


Re: Wie verstaan Afrikaans???
Home away from home
Joined:
2009/4/16 10:37
From Cape Town, South Africa
Group:
Registered Users
Posts: 803
Offline
My datto is nou by die panelshop, besig om sy nuwe laag off white te kry en in die process ontslae te raak van alle duike en merke aan die buite kant, daarna gaan ek hom begin inmekaar sit. Moet dan een of ander tyd, tyd maak en nuwe vloere insit.

Hopelik kan ek hom aan die einde van die week kry of vroeg volgende week.

Posted on: 2010/3/1 8:58
_________________
Project Build: http://datsun1200.com/modules/newbb/viewtopic.php?topic_id=45104&forum=9

Don't find a problem, find a solution!!!!
www.race-tech.co.za
Transfer the post to other applications Transfer


Re: Wie verstaan Afrikaans???
Home away from home
Joined:
2005/2/21 22:27
From South-Africa,Pretoria
Group:
Registered Users
Posts: 240
Offline
Jis jis, dis baie nice Race. Ons dan weer n foto of 2 show. Ekt net nou net my conrods gevat dat hulle dit vir my floating maak. So pre-Sub assembly is nou amper. Net pistons verander en so dan head. Fok n man raak darm mar opgewonde. En my springs is in die pos op-pad met n krag.

Posted on: 2010/3/2 10:59
_________________
1993 Nissan Bakkie - Rebuilding A15

www.spitronics.co.za

Keep it OldSchool, keep it Datsun
Some can afford the legends, other try to revive them.
Transfer the post to other applications Transfer


Re: Wie verstaan Afrikaans???
Home away from home
Joined:
2009/6/8 13:43
From Cape Town South Africa
Group:
Registered Users
Posts: 317
Offline
Jis dudes my w53 head gaan seker die naweek weg vir die port job. Ek sal ook seker vroeg volgende week n stel VG30 pistons he om saam met my mooier as mooi rods te gaan. Behalwe dis is dit net die crap job van body werk!

Posted on: 2010/3/3 10:02
_________________
Racing started the day the 2nd car was built!
Transfer the post to other applications Transfer



« 1 ... 35 36 37 (38) 39 40 41 ... 65 »



You can view topic.
You cannot start a new topic.
You cannot reply to posts.
You cannot edit your posts.
You cannot delete your posts.
You cannot add new polls.
You cannot vote in polls.
You cannot attach files to posts.
You cannot post without approval.

[Advanced Search]