|
Browsing this Thread:
2 Anonymous Users
|
Re: Wie verstaan Afrikaans??? |
|
Home away from home
Joined: 2009/4/16 10:37
From Cape Town, South Africa
Group:
Registered Users
|
Manne vertel my gou, wat is die redes vir pistons en rods verander na floating pins toe.
Al wat ek kan dink is dat dit dan makliker is vir iemand by huis om aan dit tewerk.
Posted on: 2010/3/3 12:34
|
|
|
Re: Wie verstaan Afrikaans??? |
|
Home away from home
Joined: 2005/2/21 22:27
From South-Africa,Pretoria
Group:
Registered Users
|
Presies dit, om die pistons heeltyd oor te press fit is nie gesond nie en jy gan tien teen een, een breek. En verder glo ek dis meer vrylik beweegende parte. Net n stel buttons maak van die regte materiaal. Verder ekt my springs gekry... fok dis sexy. ^_^
Posted on: 2010/3/4 16:02
|
_________________
1993 Nissan Bakkie - Rebuilding A15 www.spitronics.co.zaKeep it OldSchool, keep it Datsun Some can afford the legends, other try to revive them.
|
|
Re: Wie verstaan Afrikaans??? |
|
Home away from home
Joined: 2009/4/16 10:37
From Cape Town, South Africa
Group:
Registered Users
|
LOL, janee hulle lyk mooi, ek het so 500rpm meer gekry met hulle op my cam.
Manne ek het gister my kar gaan, en laat ek julle eending vertel, as jy iets gedoen wil he doen dit fokken self, ek is glad nie happy nie, maar dis nou wat gebeur as mense jou se hulle kan 10k job doen of 4.5k job.
Ek wil nie 10k spandeer het op resies kar nie, maar wou hom beter gehad het.
Gelukkig die meeste goed waarmee ek issues het sal reggemaak word as ek die boonste gedeelte blou spray.
Posted on: 2010/3/5 6:35
|
|
|
Re: Wie verstaan Afrikaans??? |
|
No life (a.k.a. DattoMaster)
Joined: 2003/11/28 9:12
From South Africa, Bloemfontein
Group:
Registered Users
|
Aggenee man. Wat het met die sprayjob verkeerd gegaan?
Clive. Jy moet my pics mail. Ek wil sien hoe lyk die springs.
Posted on: 2010/3/5 6:49
|
_________________
1977 Datsun 1200GX
|
|
Re: Wie verstaan Afrikaans??? |
|
Home away from home
Joined: 2005/2/21 22:27
From South-Africa,Pretoria
Group:
Registered Users
|
Hey Hendrik, ja ek sal so dra ek n kansie kry, skuld Tj ook pics hehe. Mar ek wil elk ginval julle man posted hou as ek die motor begin anmekaar sit.
Posted on: 2010/3/6 16:08
|
_________________
1993 Nissan Bakkie - Rebuilding A15 www.spitronics.co.zaKeep it OldSchool, keep it Datsun Some can afford the legends, other try to revive them.
|
|
Re: Wie verstaan Afrikaans??? |
|
Home away from home
Joined: 2009/7/26 21:00
From Johannesburg-South Africa
Group:
Registered Users
|
Hi julle, het vrydag vir my 'n A14 H75 head gekry, kom vasn 'n 2008 UTE af vir R500, wat dink julle daarvan?
Posted on: 2010/3/8 6:46
|
|
|
Re: Wie verstaan Afrikaans??? |
|
Home away from home
Joined: 2009/4/16 10:37
From Cape Town, South Africa
Group:
Registered Users
|
TJ daai is nie bad nie.
Ek dink ek gaan een van die dae al my A series parte begin verkoop. Dink ek gaan SR in die 1200 sit.
In die algemeen is ek net nie happy met die werk wat gedoen is nie.
Posted on: 2010/3/8 7:23
|
|
|
Re: Wie verstaan Afrikaans??? |
|
Home away from home
Joined: 2009/7/26 21:00
From Johannesburg-South Africa
Group:
Registered Users
|
Thanks Race, jy wil nie dalk plan maak en vir my een van daai GX manifolds verkoop dat ek dit op my nuwe head kan sit nie?
En Clive, Watse Head mods is op jou engine?
Posted on: 2010/3/9 11:02
|
|
|
Re: Wie verstaan Afrikaans??? |
|
Home away from home
Joined: 2005/2/21 22:27
From South-Africa,Pretoria
Group:
Registered Users
|
TJ,dis n 1200 gx head, hy is geport en geflow, mar dis groot ... Dan was hy mooi geskim en nou is hy moertoe geskim so ek moet hom nou lat metal spray, Verder A14 valves. En dan n stel isky springs, mani-fold ports lat match met head. sal as hy nou terug kom photos opsit. Skuld jou nog daai maus se pics ook... :( Goeie nuus is ek begin die week my sub assembly pre-assemble :D
Posted on: 2010/3/9 11:13
|
_________________
1993 Nissan Bakkie - Rebuilding A15 www.spitronics.co.zaKeep it OldSchool, keep it Datsun Some can afford the legends, other try to revive them.
|
|
Re: Wie verstaan Afrikaans??? |
|
Home away from home
Joined: 2009/6/8 13:43
From Cape Town South Africa
Group:
Registered Users
|
Jis dudes dit lyk my my 4 deur sedan raak n 2 deur! Ek sal julle laat weet teen volgende week. Behalwe dit kry ek ook n nice speelding waarmee ek sal ali kan weld!!! Eks moerse happy da oor
Posted on: 2010/3/9 12:38
|
_________________
Racing started the day the 2nd car was built!
|
You can view topic.
You cannot start a new topic.
You cannot reply to posts.
You cannot edit your posts.
You cannot delete your posts.
You cannot add new polls.
You cannot vote in polls.
You cannot attach files to posts.
You cannot post without approval.
|