Hi mense. Sarel Hier. Bly om te sien hier is n paar bin manne in Slaap stad.. En nog afrikaans ook. Verskoon asb die spel foute.. Ek het my kaybord bydaai kalulaDot Groen mannetjie gekry, so net sekere knoppies werk.
Ek ry ook n 1400 Bin. 1996. Wel dis my verloofde sin, maar ek stort die geld daarin.
Die bakkie was eers wit met n paar duike.. niks roes nie... Toe spuit ons dit maar Silver.. Ek like die silver kleur.
Sy het nou n 1200 GX motor in. Ek het die 2 Hitachi cars op gehad, maar wat n mission om haar te kry dat sy reg loop, toe sit ek maar die 1400 intake en carb op die 1200 GX motor. Baie Beter.
Ek het nou net vanmiddag al die parte gaan koop om die 1400 motor oor te doen.. R1000 vir Alles. en NEE ek het nie geskiemp op cheap Wonkong parte nie.

Ek en Boksie (KululadotGroen) gaan die motor oordoen seker iewers in die week, maar dan gaan die motor so bietjie moer staan op die engin stand, want ek wil dit Fuel injection doen. Ek is gatvol vir die gesukkel met carbs en sukkel om te start in die oggend.
Siende dat julle manne so well connected is met die DattoSpares. Ek is opsoek na n ou 1400 Dizzy en n 1400 Intake manifold. Die Dizzy is om te Mod. Ek wil electronic ignition insit, en die manifold soek ek eintlik net die 2 flanges wat op die head vas bout, want daarvanaf wil ek die FI plennum bou.
Hier is n paar pics van die bin.