|
|
Browsing this Thread:
1 Anonymous Users
|
|
Re: Wie verstaan Afrikaans??? |
|
Home away from home 
Joined: 2005/2/21 22:27
From South-Africa,Pretoria
Group:
Registered Users
|
Dankie vir die nommer. Ek het my head terug gekry, so nou begin dinge bymekaar kom. My facelift is ook klaar. Sal bietjie n foto post. Verder gan ek nou mar die timing gear met 2 boudjies vas maak ook ^_^ .
Posted on: 2010/7/2 8:58
|
_________________
1993 Nissan Bakkie - Rebuilding A15 www.spitronics.co.zaKeep it OldSchool, keep it Datsun Some can afford the legends, other try to revive them.
|
|
|
Re: Wie verstaan Afrikaans??? |
|
Home away from home 
Joined: 2009/4/16 10:37
From Cape Town, South Africa
Group:
Registered Users
|
Jis manne, hell ek was lanklaas hier.
Bly omtesit ons het nog n klomp afrikaners bygekry.
As ek nie aan my datsun werk nie dan dink ek aan hom, dinge vorder darem nou mooi, het al die kark plaat werk klaar gemaak. Nuwe voor vloere en tonnel, box in die firewall.
Motor en gearbox is gemount.
Nou gaan ons die agterste suspension begin ontwerp en bou. So tussen deur sal ons die Cressida power steering rack mount en nuwe steering arms bou met reducer in, ja jy lees reg. En nee ek is nie mal nie, maar het julle manne al 'n resies kar probeer ry wat baie camber, vol slicks en close ratio steering rack loop, glo my, daar is geen fun in dit nie.
Daar le nog werk, oil cooler, radiator, ens ens ens ens, moet nog gemount word, fark hier le nog werk.
Intussen het my broer ook 'n Datsun 1200 de Luxe gekoop, wat ons so met al my bakkie se parte in n gymkhana kar sal verander. Die arme ding se 1200 motor sal ons moet skade aan doen, tussen die 2 GX tops wat ons het sal hy een moet kry, boor na 1300, crank ligter maak ens ens, die vark moet skree.
hier is paar fotos.
Posted on: 2010/7/2 12:05
|
|
|
|
|
Re: Wie verstaan Afrikaans??? |
|
Just can't stay away 
Joined: 2010/6/10 19:28
From Centurion
Group:
Registered Users
|
Hooop jy kom reg by hulle Clive.
Dan racetech , dit lyk goed ek is seker jy het al jou alie af gewerk aan al daai plaat werk.
Ek is sommer jaloers.
Posted on: 2010/7/2 17:11
|
|
|
|
|
Re: Wie verstaan Afrikaans??? |
|
Just can't stay away 
Joined: 2010/6/10 19:28
From Centurion
Group:
Registered Users
|
ag tog en daar kry ek n supprise. Ek dog nog al die tyd ek het n 1400 en toe kom ek nou agter dis n A15 motor. Die motor moet oor gedoen word en mens gaan mos nie spares hier kry nie.Wat maak ek nou ?????????????????
Posted on: 2010/7/2 19:47
|
|
_________________
Datsun GX Coupe 4AGE 20v Silver Top
|
|
|
Re: Wie verstaan Afrikaans??? |
|
Home away from home 
Joined: 2005/2/21 22:27
From South-Africa,Pretoria
Group:
Registered Users
|
het tjom, nee al die spares van die motors is dieselfde behalwe die pistons. Die Piston verskil net met n 2.5mm laer piston, omdat die crank n 5mm langer stroke het. A14 :77mm Stroke en A15 :82mm Stroke.
Posted on: 2010/7/5 7:16
|
_________________
1993 Nissan Bakkie - Rebuilding A15 www.spitronics.co.zaKeep it OldSchool, keep it Datsun Some can afford the legends, other try to revive them.
|
|
|
Re: Wie verstaan Afrikaans??? |
|
Home away from home 
Joined: 2009/4/16 10:37
From Cape Town, South Africa
Group:
Registered Users
|
Soos Clive gese het, die piston deck height is al wat verskil. Ek weet die manne wat die A15 uitboor na 1600 toe gebruik Mazda E5 pistons, beste sal wees gaan na Masterparts of so plek en se jy soek pistons vir A15 of wat die boor, deck height en gudgit pin size het.
Posted on: 2010/7/5 8:04
|
|
|
|
|
Re: Wie verstaan Afrikaans??? |
|
No life (a.k.a. DattoMaster) 
Joined: 2006/7/12 1:44
From Cape Town ZA
Group:
Registered Users
|
So nou en dan kom kyk ek of ek al kan post hier. Anders lees ek maar wat maak die manne. Lyk asof almal darem goed aangaan, my kar loop ook darem nog, en asgv mense wat rondneuk waneer jy wil verkoop sal hy nou in my hande bly tot daar net 'n hoop roes oor is van hom...
Posted on: 2010/7/5 14:24
|
|
_________________
1200 GX Sedan New(being installed) 4AGE 20V NA
Old 4AGZE 16V turbo 196.5KW/283NM 800m - 200km/h 400m - 12.3s
|
|
|
Re: Wie verstaan Afrikaans??? |
|
Home away from home 
Joined: 2009/4/16 10:37
From Cape Town, South Africa
Group:
Registered Users
|
kulula, 'n mens spandeer so baie tyd aan die goed en wil maar nooit verkoop nie, maar nou en dan moet ons een verkoop om die ander een tekoop.
My bakkie moet nou aan die einde van die jaar gaan, want dan het ek nie meer werk vir hom nie.
Posted on: 2010/7/5 14:33
|
|
|
|
|
Re: Wie verstaan Afrikaans??? |
|
Just can't stay away 
Joined: 2010/6/10 19:28
From Centurion
Group:
Registered Users
|
dankie vir die raad julle. dit help nogal baie. Kan nogsteeds nie besluit tussen die A15 en n 4AGE nie......
Clive waar in PTA is jy ??
Posted on: 2010/7/5 16:53
|
|
_________________
Datsun GX Coupe 4AGE 20v Silver Top
|
|
|
Re: Wie verstaan Afrikaans??? |
|
Home away from home 
Joined: 2005/2/21 22:27
From South-Africa,Pretoria
Group:
Registered Users
|
Eks in centurion, werk in pretoria op die oomblik.
Posted on: 2010/7/6 9:04
|
_________________
1993 Nissan Bakkie - Rebuilding A15 www.spitronics.co.zaKeep it OldSchool, keep it Datsun Some can afford the legends, other try to revive them.
|
You can view topic.
You cannot start a new topic.
You cannot reply to posts.
You cannot edit your posts.
You cannot delete your posts.
You cannot add new polls.
You cannot vote in polls.
You cannot attach files to posts.
You cannot post without approval.
|