|
|
Browsing this Thread:
1 Anonymous Users
|
|
Re: Wie verstaan Afrikaans??? |
|
Not too shy to talk 
Joined: 2010/5/6 12:33
From Boksburg
Group:
Registered Users
|
Jammer maat kan nie help nie. 
Posted on: 2010/9/6 10:48
Edited by A15_Tweaker on 2010/9/6 14:48:37
|
|
|
|
|
Re: Wie verstaan Afrikaans??? |
|
Home away from home 
Joined: 2009/7/26 21:00
From Johannesburg-South Africa
Group:
Registered Users
|
Hi ounes, ek wil net by julle hoor, want ek dink my mechanic jaag an. Watse gap hardloop julle op punte vir A14 enjin, en watse timing?
My kar loop, ma op hoe revs en hoe spoed en as hy warm is, kry hy sulke vlat spots in die revs, ek dink dis as hy nie vuur nie, en partykeer drop die krag heeltemal, en dan tel hy weer op. Dink dis ook as hy nie vuur nie. My mechanic het die punte en condensor omgeruil, en ek dink nie hy het als reg gestel nie.
Posted on: 2010/9/9 9:37
|
|
|
|
|
Re: Wie verstaan Afrikaans??? |
|
Home away from home 
Joined: 2009/4/16 10:37
From Cape Town, South Africa
Group:
Registered Users
|
Manne ek is klaar met my independent rear suspension op my 1200, moet nog net die shock mounts gaan doen.
Ek waarsku julle net, as jy so iets wil aanpak, sorg dat jy baie tyd op jou hande het, ek het nie besef dit is so baie werk nie.
Die wat belangstel, die fotos is in my build thread.
Posted on: 2010/9/9 9:58
|
|
|
|
|
Re: Wie verstaan Afrikaans??? |
|
Home away from home 
Joined: 2009/4/16 10:37
From Cape Town, South Africa
Group:
Registered Users
|
Wat is julle sos til, of werk julle net aan julle Datsuns. Ek het darem die naweek my Shock mounts gedoen gekry, die naweek bou ek die box in die boot in en mount die steering rack.
Posted on: 2010/9/22 8:24
|
|
|
|
|
Re: Wie verstaan Afrikaans??? |
|
Home away from home 
Joined: 2009/4/16 10:37
From Cape Town, South Africa
Group:
Registered Users
|
My boks agter is klaar, sal hom gebruik vir die pompe, filters, petrol tank en surge tank. Het ook my power steering gemount.
Posted on: 2010/9/28 10:36
|
|
|
|
|
Re: Wie verstaan Afrikaans??? |
|
Not too shy to talk 
Joined: 2008/10/20 18:05
Group:
Registered Users
|
Liewe aarde maar jy is besig. Is jy met pregnancy leave dat jy heeltyd by die huis kan wees om aan die kar te werk? hehehe
Jy het nog nie dalk op daai 2 Nissan 1400 motor, Block mountings af gekom nie Jussie maar die is great werk.
Posted on: 2010/9/28 10:57
|
|
|
|
|
Re: Wie verstaan Afrikaans??? |
|
Home away from home 
Joined: 2005/2/21 22:27
From South-Africa,Pretoria
Group:
Registered Users
|
Yes manne, ek het die naweek my bakkie se neus kla gemaak met behulp van n tjom en die petrol tank uitgehaal sodat ek die naweek hom n pomp kan insit vir die fuel injection. My head is ook nou amper soos ek hom soek, sal bietjie n pic of 2 oplaai binne kort.
Posted on: 2010/9/28 13:52
|
_________________
1993 Nissan Bakkie - Rebuilding A15 www.spitronics.co.zaKeep it OldSchool, keep it Datsun Some can afford the legends, other try to revive them.
|
|
|
Re: Wie verstaan Afrikaans??? |
|
Home away from home 
Joined: 2009/4/16 10:37
From Cape Town, South Africa
Group:
Registered Users
|
Serial, ek werk net naweke aan hom, ry elke naweek na my ouers en gaan werk, ek kan nie meer onthou wanneer laas ek op n naweek vir meer as 2uur gesit en tv kyk het nie.
Posted on: 2010/9/28 14:00
|
|
|
|
|
Re: Wie verstaan Afrikaans??? |
|
Not too shy to talk 
Joined: 2008/10/20 18:05
Group:
Registered Users
|
Jis Clive... Smaak jy jy werk net so stadig soos ek.. hehehehe. Ek is nou eers besig om n nuwe Alfa GTV te koop, so as die deal deur is gaan ek volstoon met die bakkie begin.
Posted on: 2010/9/28 14:06
|
|
|
You can view topic.
You cannot start a new topic.
You cannot reply to posts.
You cannot edit your posts.
You cannot delete your posts.
You cannot add new polls.
You cannot vote in polls.
You cannot attach files to posts.
You cannot post without approval.
|