|
|
Browsing this Thread:
1 Anonymous Users
|
|
Re: Wie verstaan Afrikaans??? |
|
Home away from home 
Joined: 2009/4/16 10:37
From Cape Town, South Africa
Group:
Registered Users
|
Oi, loer hier. http://datsun1200.com/modules/myalbum/photo.php?lid=3620 - 20mm verskil, maar lyk na 5 gat, wel daai kan mens verander. Fook, ek het nou weer 'n pokken kopseer van diff soek. Jassas, ek gaan maller word as wat ek klaar is.
Posted on: 2009/8/14 11:15
|
|
|
|
|
Re: Wie verstaan Afrikaans??? |
|
Home away from home 
Joined: 2009/6/8 13:43
From Cape Town South Africa
Group:
Registered Users
|
Doen net n phantom grip en kla dis mar wat ek gaan doen.
Posted on: 2009/8/14 12:37
|
|
_________________
Racing started the day the 2nd car was built!
|
|
|
Re: Wie verstaan Afrikaans??? |
|
Home away from home 
Joined: 2009/4/16 10:37
From Cape Town, South Africa
Group:
Registered Users
|
Manne verskoon my.
Original MTU value = 1492 New MTU value = 1482
Posted on: 2009/8/14 18:41
|
|
|
|
|
Re: Wie verstaan Afrikaans??? |
|
Home away from home 
Joined: 2009/4/16 10:37
From Cape Town, South Africa
Group:
Registered Users
|
More more, wat maak julle als, enige werk gedoen aan die dattos.
Posted on: 2009/8/17 10:03
|
|
|
|
|
Re: Wie verstaan Afrikaans??? |
|
Home away from home 
Joined: 2005/2/21 22:27
From South-Africa,Pretoria
Group:
Registered Users
|
More manne, fook kannie glo hier is so thread nie, en dat ek dit nou eers sien. Hendrik, ek moet met my pa praat oor die crank want hy is vol stories, anders is hy joune. En ek kry hopelik vir my n nuwe stel pistons einde van die maand... kak om n arm student te wees.
Posted on: 2009/8/17 10:44
|
_________________
1993 Nissan Bakkie - Rebuilding A15 www.spitronics.co.zaKeep it OldSchool, keep it Datsun Some can afford the legends, other try to revive them.
|
|
|
Re: Wie verstaan Afrikaans??? |
|
No life (a.k.a. DattoMaster) 
Joined: 2003/11/28 9:12
From South Africa, Bloemfontein
Group:
Registered Users
|
Thanks Clive. Hou my maar op hoogte met 'n SMS of 'n PM. Ek het dalk 'n oomie wat van sy huis af werk om my flywheel ligter te maak. Sy garage is vol R400 000 se milling machines en yser draai banke. Mmmmmm, wat ek nie alles sal doen as ek daai tools gehad het nie.
Posted on: 2009/8/17 11:57
|
|
_________________
1977 Datsun 1200GX
|
|
|
Re: Wie verstaan Afrikaans??? |
|
Home away from home 
Joined: 2009/6/8 13:43
From Cape Town South Africa
Group:
Registered Users
|
Welkom clive eks bly eks nie die enigste een wat al n crank gebreek het ni. My sx het n 90mm stroker in gehad wat ek gesnap het. En racetech soos dit saterdag da gegaan het met mense in en uit so was die res van die naweek ook so ek het net moi okol gedoen nie.
Posted on: 2009/8/17 13:55
|
|
_________________
Racing started the day the 2nd car was built!
|
|
|
Re: Wie verstaan Afrikaans??? |
|
Home away from home 
Joined: 2009/4/16 10:37
From Cape Town, South Africa
Group:
Registered Users
|
Test, manne mooer my maar, ek toets net gou my login van die huis af, ek het dalk n plan gekry om te kan post van hier af.
Posted on: 2009/8/17 17:08
|
|
|
|
|
Re: Wie verstaan Afrikaans??? |
|
Home away from home 
Joined: 2005/2/21 22:27
From South-Africa,Pretoria
Group:
Registered Users
|
haha, ja jy moet die pics gan kyk in my gallery, nou bietjie lat shotpeen as hy kla geknife edge is, Kannie wag dat hy weer loop nie. Fokkin A14 ^_^
Posted on: 2009/8/18 12:33
|
_________________
1993 Nissan Bakkie - Rebuilding A15 www.spitronics.co.zaKeep it OldSchool, keep it Datsun Some can afford the legends, other try to revive them.
|
|
|
Re: Wie verstaan Afrikaans??? |
|
Home away from home 
Joined: 2009/6/8 13:43
From Cape Town South Africa
Group:
Registered Users
|
Clive ek hoop die ou wat die knife edge doen weet wat hy doen. Ek was die ane dag by n ou wat balancing doen en hom gevra oor knife edging en hy het my gese meeste ouens se cranks begin al op 2000rpm flex op sy balancing machine. Hy se dit hou nie! Jy moet baie baie min weg vat.
Posted on: 2009/8/18 15:13
|
|
_________________
Racing started the day the 2nd car was built!
|
You can view topic.
You cannot start a new topic.
You cannot reply to posts.
You cannot edit your posts.
You cannot delete your posts.
You cannot add new polls.
You cannot vote in polls.
You cannot attach files to posts.
You cannot post without approval.
|