User Login    
 + Register
  • Main navigation
Login
Username:

Password:


Lost Password?

Register now!
Fast Search
Slow Search
Google Ad



Browsing this Thread:   1 Anonymous Users



« 1 ... 19 20 21 (22) 23 24 25 ... 65 »


Re: Wie verstaan Afrikaans???
Home away from home
Joined:
2009/4/16 10:37
From Cape Town, South Africa
Group:
Registered Users
Posts: 803
Offline
lol, nou toe, nou kan jy weer n slag saam kak praat

Posted on: 2009/10/23 12:23
_________________
Project Build: http://datsun1200.com/modules/newbb/viewtopic.php?topic_id=45104&forum=9

Don't find a problem, find a solution!!!!
www.race-tech.co.za
Transfer the post to other applications Transfer


Re: Wie verstaan Afrikaans???
No life (a.k.a. DattoMaster)
Joined:
2006/7/12 1:44
From Cape Town ZA
Group:
Registered Users
Posts: 1054
Offline
Ok, ok, ek sal nie weer nie. Ek kon net vir nou amper meer as 'n jaar, nee wag, dit is vandat die nuwe site opgesit is, kon ek nie inlog nie, nou vandag, werk dit???

Anyway, Racetech, ek dink ons het mekaar dalk al so paar keer op die Gymkhana raakgeloop daar by Fairbridge Mall(as dit die naam is) in Brackenfell dink ek. Ek het so een of twee keer daar kom speel met so wit Hyundai Accent...

Ry self 1200 met 4AGE, maar tensy jy lus het om baie development te doen, en bereid is om baie geld uit te haal, sou ek eerder by die A14/15 gehou het as ek jy was. Jy het die perfekte balans daar, hoekom dit gaan opmors.

As jy tog nog steeds 4AGE wil gaan, dan sou ek jou aanraai om eerder die 20V te vat en gebruik, omdat die 16V's moer skaars is, en hulle raak nou astronomies duur. Die 20V kan anyway geredelik geboost word tot so 0.7 bar, soos jy gesien het Rotor doen op StreetRacing.

Laay ek net gou eers die sumit en kyk of die lot nog werk...

Posted on: 2009/10/23 12:28
_________________
1200 GX Sedan
New(being installed)
4AGE 20V NA

Old
4AGZE 16V turbo
196.5KW/283NM
800m - 200km/h
400m - 12.3s
Transfer the post to other applications Transfer


Re: Wie verstaan Afrikaans???
No life (a.k.a. DattoMaster)
Joined:
2006/7/12 1:44
From Cape Town ZA
Group:
Registered Users
Posts: 1054
Offline
Hy hoes en poep nog so bietjie, maar lyk my ek kan nou so met rukke en stote darem iets submit. Moes nou weer omtrent 3 keer inlog om hom te kry om te werk...

Posted on: 2009/10/23 12:29
_________________
1200 GX Sedan
New(being installed)
4AGE 20V NA

Old
4AGZE 16V turbo
196.5KW/283NM
800m - 200km/h
400m - 12.3s
Transfer the post to other applications Transfer


Re: Wie verstaan Afrikaans???
No life (a.k.a. DattoMaster)
Joined:
2003/11/28 9:12
From South Africa, Bloemfontein
Group:
Registered Users
Posts: 1469
Offline
Wel wel wel. Kyk wie is terug op die site. Welkom. Ons het jou lanklaas gesien kulula.
Hoe lyk dit nog aan jou kant. Enige vordering met die nuwe ignition wat jy beplan?

Ja, racetech. Ek sal saamstem deur te sê jy moet die setup hou wat jy tans het. Dis altyd lekker om die ouens met meer moderne engines gas te gee met iets wat se design al 30 jaar oud is. Ek kan nogsteeds nie glo die krag wat jy gekry het op die dyno nie. Is dit flywheel of op die wiele gewees?

Posted on: 2009/10/23 13:47
_________________
1977 Datsun 1200GX
Transfer the post to other applications Transfer


Re: Wie verstaan Afrikaans???
No life (a.k.a. DattoMaster)
Joined:
2006/7/12 1:44
From Cape Town ZA
Group:
Registered Users
Posts: 1054
Offline
So ek het bietjie gewerk aan die kar die afgelope jaar, en is nog bietjie besig. Wat is nou anders?

1) Nuwe 100% gebalanseerde turbo manifold, met bietjie korter runners, wat ek self gebou het.
2) 76mm mandrel bent stainless zorst met 2 76mm straight through bokse.
3) Dicktator 60-2 wasted spark(het altyd std met dizzy geloop).
4) Alfa limited slip differential. Opgegradeer met ekstra stel friction plates.
4) Double diaphragm clutch plate.
5) 70mm stainless boost pype.
6) Water temp guage, Datsun se warm of koud doen dit nie heeltemal vir my nie.
7) 2 Bucket seats.
8) Nuwe verf werk, wat ek nie heeltemal gelukkig is mee nie, miskien strip ek gou begin 2010 hom gou en laat dit oor doen, sal net so maand vat...

Daar is nog 'n paar klein goedjies wat ek mee besig is, maar dit moet klaar teen die 14de as daar weer MSA resies by Killarney is.

Ek hoop om nou oor 200kw op 95 unleaded te maak teen so 1 bar boost.

Het 'n Methanol injection kit ook gekoop, sal dit teen Desember of begin Januarie insit, dan draai ons die boost op na so 1.4/5 bar, dit behoort goed te wees vir so 240kw.

Wil vir die simpelgeit bietjie op die Gymkhana ook kom try speel met dit, asook dalk so 1 of 2 track days.

Maar die lekkerste van alles, gisteraand het hy weer sy stem dik gemaak in die garage na amper 'n jaar...

http://www.youtube.com/watch?v=mij2ZXQEQKc

Posted on: 2009/10/27 9:53
_________________
1200 GX Sedan
New(being installed)
4AGE 20V NA

Old
4AGZE 16V turbo
196.5KW/283NM
800m - 200km/h
400m - 12.3s
Transfer the post to other applications Transfer


Re: Wie verstaan Afrikaans???
Home away from home
Joined:
2009/6/8 13:43
From Cape Town South Africa
Group:
Registered Users
Posts: 317
Offline
Mooi man ek dink ek en racetech moet die 14de deurkom en die datsun kom ondersteun.

Posted on: 2009/10/28 6:40
_________________
Racing started the day the 2nd car was built!
Transfer the post to other applications Transfer


Re: Wie verstaan Afrikaans???
Home away from home
Joined:
2009/4/16 10:37
From Cape Town, South Africa
Group:
Registered Users
Posts: 803
Offline
Dit klink na n plan as ek in die Kaap is, maar ek dink om daai naweek my boot te gaan uitsort en op die water te sit vir n slag.

Verder manne, ek is opsoek na 'n Datsun 1200 of so iets vir onder R7k, hy soek net iets om mee te ry wat hy later kan opfix.

Asb hy moet in die Kaap wees of tenminste baie naby aan die Kaap.

Posted on: 2009/10/28 8:32
_________________
Project Build: http://datsun1200.com/modules/newbb/viewtopic.php?topic_id=45104&forum=9

Don't find a problem, find a solution!!!!
www.race-tech.co.za
Transfer the post to other applications Transfer


Re: Wie verstaan Afrikaans???
Home away from home
Joined:
2009/6/8 13:43
From Cape Town South Africa
Group:
Registered Users
Posts: 317
Offline
Wats almal so stil hie of werk almal vir n slag aan hulle bins. My engine mounts is darm gemaak dankie vir my pal Len hy weld baie beter as ek. My gotech het n nuwe huis gekry en ek tel vandag n dicktator op. Ons sal darm seke die naweek weer die motor in sit om die gearbox se mounting te maak. Dan is dit net die clutch uitsort en vir so week die standard 2lt geniet dan strip ons weer als n laaste keer en begin die kak job van netjies mak.

Posted on: 2009/11/3 8:30
_________________
Racing started the day the 2nd car was built!
Transfer the post to other applications Transfer


Re: Wie verstaan Afrikaans???
Home away from home
Joined:
2009/4/16 10:37
From Cape Town, South Africa
Group:
Registered Users
Posts: 803
Offline
Man jy sal nie vir my vertel nie, ek dink ek is een van die min manne hier, dalk Clive ook wat baie aan ons bins werk.

My suspension lyk my kom nou reg, nou moet ek weer aan planne begin dink om die voor wielietjie op die grond te hou, dalk ana my lyne werk dat ek nie die ding so erg oplug nie. Maar glo my as ek vir julle se die ding sit soos snot op n wol kombers.

Ek is besig om 'n VW Caddy radiator in die bakkie intebou, het superbin so Gotech gekoop, so nou soek ek n stel RXI Throttles en dan is ek ook besig om my IRS setup te beplan.

Hoe se hulle, hier le werk.

Oh ja, as julle dalk gewonder het, ek het altyd n sak vol planne.

Posted on: 2009/11/3 9:22
_________________
Project Build: http://datsun1200.com/modules/newbb/viewtopic.php?topic_id=45104&forum=9

Don't find a problem, find a solution!!!!
www.race-tech.co.za
Transfer the post to other applications Transfer


Re: Wie verstaan Afrikaans???
Just popping in
Joined:
2009/6/10 7:38
From messina south africa
Group:
Registered Users
Posts: 15
Offline
Hoezit manne.. eks bly da is mense op die site wat my moeder taal praat...

Hopelik kan julle my so biekie raad gee ek wiil begin met a A15 motor wat ek gekoop het julle ken seke die engine dis rotor se A15 Turbo EFI maar die ding is kak swaar op sous,ek kyk om miskien N/A te gan met die engine enige raad?

Cheers
mitchell

Posted on: 2009/11/7 9:45
Transfer the post to other applications Transfer



« 1 ... 19 20 21 (22) 23 24 25 ... 65 »



You can view topic.
You cannot start a new topic.
You cannot reply to posts.
You cannot edit your posts.
You cannot delete your posts.
You cannot add new polls.
You cannot vote in polls.
You cannot attach files to posts.
You cannot post without approval.

[Advanced Search]