|
|
Browsing this Thread:
1 Anonymous Users
|
|
Re: Wie verstaan Afrikaans??? |
|
Home away from home 
Joined: 2009/7/1 9:29
From Vanderbijlpark, South Africa
Group:
Registered Users
|
gtr31, praat jy van lamco in pta? daai ou toppie weet van cams sny, hys al 40 jaar doenig met datsuns. ek gebruik lamco se tr68 in my 1400 en werk en rev soos n bom. dis n 290 grade en 11.5mm valve lift. om n cam te sny is so R680 die laaste keer wat ek laat sny het
Posted on: 2011/1/20 13:02
|
|
_________________
93' Nissan 1400 a15 60a (daily) 82' Datsun 1400 ute (sold) 73' Datsun 1200gx Coupe (sold)
|
|
|
Re: Wie verstaan Afrikaans??? |
|
Home away from home 
Joined: 2009/7/1 9:29
From Vanderbijlpark, South Africa
Group:
Registered Users
|
ek dink daai r64 wwarvan jy praat is actually die tr64, sy lift is minder en duration ook minder, sal ook baie goed werk, hang af wat jy aan jou engine gaan doen want di tr68 gaan nie werk met standaard motor nie, jy sal moet carbs upgrade, goeie kompressie maak en aan die head krap, dan het jy n mooi combination
Posted on: 2011/1/20 13:06
|
|
_________________
93' Nissan 1400 a15 60a (daily) 82' Datsun 1400 ute (sold) 73' Datsun 1200gx Coupe (sold)
|
|
|
Re: Wie verstaan Afrikaans??? |
|
Not too shy to talk 
Joined: 2010/5/6 12:33
From Boksburg
Group:
Registered Users
|
Hi daar, was lank laas op die forum. Dalk kan een van julle my help of raad gee. Ek is op soek na n A15 dizzy cap wat op clip nie skroef nie. Ek het die vw dizzy mod gedoen en laater agter gekom d's op n in gevoerde 1500 se dizzy. Nou kry ek nie n cap in die hande nie. Ek het al die importers; parte winkels en scrap yards gebel op die oosrand wat se no ek in die hande kon kry. Weet iemand dalk waar ek een in die hande kan kry? Oud of nuut is fine.
Posted on: 2011/2/2 9:04
|
|
|
|
|
Re: Wie verstaan Afrikaans??? |
|
Quite a regular 
Joined: 2010/2/22 20:28
From Vanderbijlpark.South africa
Group:
Registered Users
|
Dagse ouens. Jamer dat ek so vra A15 Tweaker Het jy jou ignition verander na electronic met die vw dizzy mod, ek het n 1200 en sal ook like om te verander na electronic, hoe het jy dit gedoen. thanks
Posted on: 2011/2/3 11:33
|
|
_________________
1976 120Y ute (Daily)
|
|
|
Re: Wie verstaan Afrikaans??? |
|
Home away from home 
Joined: 2009/7/1 9:29
From Vanderbijlpark, South Africa
Group:
Registered Users
|
het jy nog die original cap? vat hom na n local spares plek toe sodat hulle vir jou n cap kan soek wat match, ek het self gesukkel om n cap en roto te kry toe ek n nissan e15 electronic gebou het vir my bin. dit gaan heel moontlik die maklikste opsie wees
Posted on: 2011/2/3 11:57
|
|
_________________
93' Nissan 1400 a15 60a (daily) 82' Datsun 1400 ute (sold) 73' Datsun 1200gx Coupe (sold)
|
|
|
Re: Wie verstaan Afrikaans??? |
|
Home away from home 
Joined: 2009/4/16 10:37
From Cape Town, South Africa
Group:
Registered Users
|
Supremo, die maklikste is om die e15 roete tegaan. Ek het my dizzy vir R200 gekoop.
Posted on: 2011/2/3 20:04
|
|
|
|
|
Re: Wie verstaan Afrikaans??? |
|
Not too shy to talk 
Joined: 2010/5/6 12:33
From Boksburg
Group:
Registered Users
|
Supremo ek het nie die job self gedoen nie, n vriend het dit vir my gedoen. Ek sal terug kom na jou toe en jou laat weet want ek gaan self alles weer oor bou na n OE 1400 dizzy toe. As ek nou so sukkel met n cap hoe gaan ek laater sukkel as ek weer een gaan soek.
Race ek gaan n Gotech in plug, die E15 dizzy en Gotech praat glo nie saam met mekaar nie. Ek het dit eerste oorweeg.
Ryan...mmmm kan dit probeer, sal die ouens by midas se geduld beproef.
Posted on: 2011/2/4 10:28
|
|
|
|
|
Re: Wie verstaan Afrikaans??? |
|
Home away from home 
Joined: 2009/7/1 9:29
From Vanderbijlpark, South Africa
Group:
Registered Users
|
supremo jy kan n draai kom maak dan wys ek jou die e15 setup en wat nodig is om dit te maak werk.
Posted on: 2011/2/4 11:25
|
|
_________________
93' Nissan 1400 a15 60a (daily) 82' Datsun 1400 ute (sold) 73' Datsun 1200gx Coupe (sold)
|
|
|
Re: Wie verstaan Afrikaans??? |
|
Quite a regular 
Joined: 2010/2/22 20:28
From Vanderbijlpark.South africa
Group:
Registered Users
|
Dankie ouens ek wardeur julle reply's, Ryan ek sal met jou reel sodra ek n kansie kry om da by jou n draai te maak. Weer eens dankie.
Posted on: 2011/2/7 10:02
|
|
_________________
1976 120Y ute (Daily)
|
|
|
Re: Wie verstaan Afrikaans??? |
|
Home away from home 
Joined: 2009/4/16 10:37
From Cape Town, South Africa
Group:
Registered Users
|
Ek het vir julle manne n vraag:
Ek wil damp en rebound stel op my voor suspension, nou die vraag.
Watse struts, shocks gebruik ek om dit reg tekry, en ek is nie bang om goed te maak pas nie.
Posted on: 2011/2/7 10:06
|
|
|
You can view topic.
You cannot start a new topic.
You cannot reply to posts.
You cannot edit your posts.
You cannot delete your posts.
You cannot add new polls.
You cannot vote in polls.
You cannot attach files to posts.
You cannot post without approval.
|