User Login    
 + Register
  • Main navigation
Login
Username:

Password:


Lost Password?

Register now!
Fast Search
Slow Search
Google Ad



Browsing this Thread:   1 Anonymous Users



« 1 ... 59 60 61 (62) 63 64 65 »


Re: Wie verstaan Afrikaans???
No life (a.k.a. DattoMaster)
Joined:
2006/7/12 1:44
From Cape Town ZA
Group:
Registered Users
Posts: 1054
Offline
Omdat dit makliker is om boost by te sit met 'n plenum en een throttle...

Posted on: 2011/7/5 8:52
_________________
1200 GX Sedan
New(being installed)
4AGE 20V NA

Old
4AGZE 16V turbo
196.5KW/283NM
800m - 200km/h
400m - 12.3s
Transfer the post to other applications Transfer


Re: Wie verstaan Afrikaans???
Just popping in
Joined:
2008/9/28 18:21
From Krugersdorp,Gauteng,ZA
Group:
Registered Users
Posts: 18
Offline
Enige iemand wat belangstel? Kar is in Krugersdorp.

Gents i need to sell my 72 1200 gx 4 door, stripped but everything should be there. Lots of rust R 2 000,00.

Posted on: 2011/7/5 11:36
Transfer the post to other applications Transfer


Re: Wie verstaan Afrikaans???
Home away from home
Joined:
2009/4/16 10:37
From Cape Town, South Africa
Group:
Registered Users
Posts: 803
Offline
Stel jy dalk belang om parte te verkoop.

Ek is dringend opsoek na 'n bootlid, oorspronklike spieels en agterligte.

Posted on: 2011/7/5 13:32
_________________
Project Build: http://datsun1200.com/modules/newbb/viewtopic.php?topic_id=45104&forum=9

Don't find a problem, find a solution!!!!
www.race-tech.co.za
Transfer the post to other applications Transfer


Re: Wie verstaan Afrikaans???
Just can't stay away
Joined:
2010/6/10 19:28
From Centurion
Group:
Registered Users
Posts: 112
Offline
Hallo daar julle afrikaaners. Julle is darm heeltemal te stil hier. Het die winter julle almal ingesluk ?????
Ek sit met 'n catch 22 op die stadium. Ek is glad nie seker wat om aan te pak nie.
Gee my bietjie raad, die keuse is 1400 bakkie of GX Coupe.
Die bakkie sal mens darm nog kan toelaat om so ietsie nou en dan agter op te laai en dan het die GX meer sitplek en ek dink die looks op die GX is ook beter. Maar dan het die bakkie weer minder interior om oor te doen en mooi te maak. en parte is ook makliker beskikbaar vir die bakkie.

Ek sal wag vir julle advies op die saak.

Posted on: 2011/7/18 16:56
_________________
Datsun GX Coupe
4AGE 20v Silver Top
Transfer the post to other applications Transfer


Re: Wie verstaan Afrikaans???
Just popping in
Joined:
2011/5/2 19:02
Group:
Registered Users
Posts: 1
Offline
hello ja ek weet self nie hoeveel afrikaners is op die site nie, ek sal se gaan vir die niisan 1400 bakkie, die engine'tjie kan jy ook darem bietjie doen as jy kan kry vir jou n GX head, gas flow and ported,weber 32 carb,272cam lighten flywheel nie te veel nie ander kom jy nie by n buld uit nie en daar het jy n lekker bakkie vir elke dag gebruik en is dam vinnig ook, dis wat ek met myne gedoen het

Posted on: 2011/7/18 17:08
Transfer the post to other applications Transfer


Re: Wie verstaan Afrikaans???
Just can't stay away
Joined:
2010/6/10 19:28
From Centurion
Group:
Registered Users
Posts: 112
Offline
Klink goed ja. Ek gaan wel sodra ek tyd het die 1400 engine uit haal en my 4AGE 20v silvertop insit. Dan gaan hy goed loop.

Posted on: 2011/7/18 17:33
_________________
Datsun GX Coupe
4AGE 20v Silver Top
Transfer the post to other applications Transfer


Re: Wie verstaan Afrikaans???
Home away from home
Joined:
2009/4/16 10:37
From Cape Town, South Africa
Group:
Registered Users
Posts: 803
Offline
Hattinid, die bakkies is seker maar die maklikste, want soos jy gese het kry jy al hulle parte, jy kan die bakkies net so mooi laat lyk as jy by die basiese hou en nie mal gaan met sideskirts en bumpers nie.
Ek neem aan van jou vraag dat dit meer 'n alledagse ryding moet wees as resies kar, uit my ondervinding vir 'n resies kar is die karretjie beter as dit kom by handling.

Quote:

Rainie wrote:
lighten flywheel nie te veel nie ander kom jy nie by n buld uit nie


Hiermee stem ek nie saam nie, my 3.8kg flywheel is nie lekker vir in die verkeer ry of wegtrek nie, maar teen 'n buld uit vang jy my nie.

Posted on: 2011/7/18 20:18
_________________
Project Build: http://datsun1200.com/modules/newbb/viewtopic.php?topic_id=45104&forum=9

Don't find a problem, find a solution!!!!
www.race-tech.co.za
Transfer the post to other applications Transfer


Re: Wie verstaan Afrikaans???
Quite a regular
Joined:
2010/2/22 20:28
From Vanderbijlpark.South africa
Group:
Registered Users
Posts: 61
Offline
Dagse almal.
Hoe moeilik is dit om n 5-spoed ratkas van n 1400 bakkie in n 1200 in te kry.Die van julle wat dit al gedoen het.
Soos ek kan sien kort die mounting n modifikasie en die reverse light switch is bietjie van n probleem.
Dankie

Posted on: 2011/8/9 10:29
_________________
1976 120Y ute (Daily)
Transfer the post to other applications Transfer


Re: Wie verstaan Afrikaans???
Just can't stay away
Joined:
2010/6/10 19:28
From Centurion
Group:
Registered Users
Posts: 112
Offline
hallo supermo.

ek het n coupe met 5 spoed boks in. het hom so gekoop en dit lyk of dit n mod op mounting kan wees , sal more kyk en 'n pic of 2 neem vir jou. en dan weet ek dat daar nie plek was vir reverse switch nie so die ou het n manual switch in die kar gesit.

Posted on: 2011/8/10 19:05
_________________
Datsun GX Coupe
4AGE 20v Silver Top
Transfer the post to other applications Transfer


Re: Wie verstaan Afrikaans???
Just can't stay away
Joined:
2010/6/10 19:28
From Centurion
Group:
Registered Users
Posts: 112
Offline
dan het ek 'n tweede coupe wat te koop is.

daar is 2 opsies , body alleen of body + 1200 engine en 5 spoed ratkas.

Attach file:



jpg  35.jpg (171.50 KB)
13457_4e42c90c239cb.jpg 983X738 px

Posted on: 2011/8/10 19:08
_________________
Datsun GX Coupe
4AGE 20v Silver Top
Transfer the post to other applications Transfer



« 1 ... 59 60 61 (62) 63 64 65 »



You can view topic.
You cannot start a new topic.
You cannot reply to posts.
You cannot edit your posts.
You cannot delete your posts.
You cannot add new polls.
You cannot vote in polls.
You cannot attach files to posts.
You cannot post without approval.

[Advanced Search]