Browsing this Thread:
1 Anonymous Users
|
|
Re: Wie verstaan Afrikaans??? |
|
Quite a regular 
Joined: 2010/2/22 20:28
From Vanderbijlpark.South africa
Group:
Registered Users
|
Dankie hattinid. hoekom ek wil weet is ek kan n sedan kry maar sy ratkas is kis toe, daarom het ek gedink om na n 1400 sin toe te gan, wanner ek nou die kar wil koop
Posted on: 2011/8/11 12:38
|
|
_________________
1976 120Y ute (Daily)
|
|
|
Re: Wie verstaan Afrikaans??? |
|
Home away from home 
Joined: 2009/4/16 10:37
From Cape Town, South Africa
Group:
Registered Users
|
Ons gebruik 'n 4 spoed 1400 boks in my broer MHDatto se 1200, as jou hammer groot genoeg is pas die switch in, of jy kan 'n stuk uitsny en 'n netjiese plaatjie in weld wat jou meer spasie gaan gee. Die mounting moet verander word, as ek reg onthou skuif die mounting gate agtertoe, gekyk vanaf die chassis gate, so jy kan net 2 ordentlike stukke flat iron gebruik.
Posted on: 2011/8/11 13:03
|
|
|
|
|
Re: Wie verstaan Afrikaans??? |
|
Just can't stay away 
Joined: 2010/6/10 19:28
From Centurion
Group:
Registered Users
|
Geen proebleem. Hier is 'n paar pics. hoop dit help.
Posted on: 2011/8/11 16:33
|
|
_________________
Datsun GX Coupe 4AGE 20v Silver Top
|
|
|
Re: Wie verstaan Afrikaans??? |
|
Quite a regular 
Joined: 2009/4/23 18:15
From Bellville, RSA
Group:
Registered Users
|
Ek is seker "old school" of het net eenvoudig al groot geword, maar daai bumper/scoop bedryf wat "hattinid" op daardie GX Coupe loop aan plak het pas nou glad nie by n "old school" kar nie.
Posted on: 2011/8/11 20:51
|
_________________
Datsun 1200 Sedan
|
|
|
Re: Wie verstaan Afrikaans??? |
|
Just can't stay away 
Joined: 2010/6/10 19:28
From Centurion
Group:
Registered Users
|
Gelukkig verskil smaak ne ????? Maar hy is lankal nie meer old school nie. Maar sou mens hom wou old school he kos dit darm net 2 fenders en 'n stone tray dan lyk hy weer old school.
Posted on: 2011/8/12 15:44
|
|
_________________
Datsun GX Coupe 4AGE 20v Silver Top
|
|
|
Re: Wie verstaan Afrikaans??? |
|
Quite a regular 
Joined: 2009/4/23 18:15
From Bellville, RSA
Group:
Registered Users
|
Nou toe maak so, mens kan mos darem nie so n mooi Datsun bak so verfok nie!
Dai bedryf wat jy daarop het hoort op n Corsa of n Tazz of een of ander ding...
Posted on: 2011/8/12 16:08
|
_________________
Datsun 1200 Sedan
|
|
|
Re: Wie verstaan Afrikaans??? |
|
Just can't stay away 
Joined: 2010/6/10 19:28
From Centurion
Group:
Registered Users
|
nee hy is vir n nissan 1400.lol
Posted on: 2011/8/12 16:17
|
|
_________________
Datsun GX Coupe 4AGE 20v Silver Top
|
|
|
Re: Wie verstaan Afrikaans??? |
|
Just can't stay away 
Joined: 2010/6/10 19:28
From Centurion
Group:
Registered Users
|
maar daai 1 is for sale.
Die is die een wat ek hou
Attach file:
GX1.jpg (56.98 KB)
Posted on: 2011/8/12 16:18
|
|
_________________
Datsun GX Coupe 4AGE 20v Silver Top
|
|
|
Re: Wie verstaan Afrikaans??? |
|
Quite a regular 
Joined: 2010/2/22 20:28
From Vanderbijlpark.South africa
Group:
Registered Users
|
Dankie,Raceteck en hattinid, vir die inligting dit help regtig baie. BTW, vir die rekord, Raceteck as jy kan onthou ek het so ruk gelede uitgefind of n 1400 se exhaust manifold sal pas op die 1200, dit pas perfek dis net die flange wat moed verander waar die pyp vaskom.
Posted on: 2011/8/12 19:15
|
|
_________________
1976 120Y ute (Daily)
|
|
|
Re: Wie verstaan Afrikaans??? |
|
Just can't stay away 
Joined: 2010/6/10 19:28
From Centurion
Group:
Registered Users
|
altyd 'n plesier supremo. Help graag waar ek kan.
Posted on: 2011/8/13 9:23
|
|
_________________
Datsun GX Coupe 4AGE 20v Silver Top
|
You can view topic.
You cannot start a new topic.
You cannot reply to posts.
You cannot edit your posts.
You cannot delete your posts.
You cannot add new polls.
You cannot vote in polls.
You cannot attach files to posts.
You cannot post without approval.