User Login    
 + Register
  • Main navigation
Login
Username:

Password:


Lost Password?

Register now!
Fast Search
Slow Search
Google Ad



Browsing this Thread:   1 Anonymous Users



« 1 ... 53 54 55 (56) 57 58 59 ... 65 »


Re: Wie verstaan Afrikaans???
No life (a.k.a. DattoMaster)
Joined:
2006/7/12 1:44
From Cape Town ZA
Group:
Registered Users
Posts: 1054
Offline
As jy die regte ou kry om dit te dyno sal dit nie te groot wees nie. Onthou hierdie is nie carbs wat limited is met hoe jy hulle kan stel nie. Ons moet nog net die zorst mooi uitsort, die branch gaan in 'n bietjie dun pyp in en dan weer groter, dis net moeilik om so onder die kar te werk, maar sodra ons hom op lift kan kry, dan bou ons 'n mooi zorst vir hom.

Anyway as mens dalk bietjie sukkel met low speed stbility, dan gaan ons net vir hom 'n plenum bou wat 'n 55-65 inlet het, dan gaan hy onmiddelik beter wees.

Posted on: 2010/11/17 7:35
_________________
1200 GX Sedan
New(being installed)
4AGE 20V NA

Old
4AGZE 16V turbo
196.5KW/283NM
800m - 200km/h
400m - 12.3s
Transfer the post to other applications Transfer


Re: Wie verstaan Afrikaans???
Home away from home
Joined:
2009/4/16 10:37
From Cape Town, South Africa
Group:
Registered Users
Posts: 803
Offline
Wie gaan die kar vir julle dyno.

Ek wil graag sien wat die uitkoms is.

Posted on: 2010/11/17 8:07
_________________
Project Build: http://datsun1200.com/modules/newbb/viewtopic.php?topic_id=45104&forum=9

Don't find a problem, find a solution!!!!
www.race-tech.co.za
Transfer the post to other applications Transfer


Re: Wie verstaan Afrikaans???
Home away from home
Joined:
2009/4/16 10:37
From Cape Town, South Africa
Group:
Registered Users
Posts: 803
Offline
Wanted:

A14/A15 standard Cam
A14 cut cam - wat is die profiel en wie het dit gesny.

A15 Crank

As julle dalk van die goed het, laat weet my asb dringend.

Posted on: 2010/11/17 8:09
_________________
Project Build: http://datsun1200.com/modules/newbb/viewtopic.php?topic_id=45104&forum=9

Don't find a problem, find a solution!!!!
www.race-tech.co.za
Transfer the post to other applications Transfer


Re: Wie verstaan Afrikaans???
Not too shy to talk
Joined:
2008/10/20 18:05
Group:
Registered Users
Posts: 37
Offline
Gister aand die trumpets op gesit... Dammit..Nou lyk die engine bay complete

Dynotech gaan die bakkie tune, maar voor dit gaan ons eers die bakkie so bietjie tune op die pad.

Posted on: 2010/11/18 4:26
Transfer the post to other applications Transfer


Re: Wie verstaan Afrikaans???
Quite a regular
Joined:
2009/4/23 18:15
From Bellville, RSA
Group:
Registered Users
Posts: 57
Offline
Quote:

racetech wrote:
Ek stem dit pla my nie teveel nie, maar nou moet ek al my bakkie se parte oorbou in my broer se 1200 in, tenminste het ek darem iets wat net so kompeterend is soos die bakkie om volgende seisoen mee te begin.


Hmmm...

Dai is mos nou my kar waarvan jy hier so praat!
Het jy ooit gevra of jy kan?

Elkgeval, karretjie behoort leka te loop my jou drive-train.

Kani wag om weer met n properse old school RWD te kan skud nie!

Posted on: 2010/11/23 9:26
Transfer the post to other applications Transfer


Re: Wie verstaan Afrikaans???
Quite a regular
Joined:
2009/4/23 18:15
From Bellville, RSA
Group:
Registered Users
Posts: 57
Offline
Het gou vraag vir julle Datsun kenners.
Die 1200 moet eers deur roadworthy gaan voordat ek die outjie op die pad kan kry.

Het spieels nodig onder andere hiervoor.

Dink daaraan om die Nissan 1400 (van die laastes) se spieels te gebruik.
Hoe stel hulle? Is daar n kabel aan om hulle te stel van binne of druk jy maar sommer net
op die spieel?

Enige ander voorstelle vir spieels?

Posted on: 2010/11/23 9:33
_________________
Datsun 1200 Sedan
Transfer the post to other applications Transfer


Re: Wie verstaan Afrikaans???
Not too shy to talk
Joined:
2008/10/20 18:05
Group:
Registered Users
Posts: 37
Offline
Ek het vandag vir Blou Blasie gebel, en toe speel ek so bietjie met die startup fuel map.. Kry haar toe dat sy IDLE en toe pop Boksie in en rev die kak uit haar uit...

Lekkerrrrrr man... ::Thumb ::Thumb ::Thumb

Ek trust nie die fuel pomp so baie nie... Maar snaakse geluide.... sal dit maar maandag met n nuwe ene.... Dan moet Boksie net die final torque doen en die valve clearances....Dan moet sy gaan dyno word. Wil eers seker maak alles is 100% reg vir die Dyno

Boksie..Post daai video man

Open in new window


Open in new window


Open in new window


Open in new window

Posted on: 2010/11/27 16:59
Transfer the post to other applications Transfer


Re: Wie verstaan Afrikaans???
No life (a.k.a. DattoMaster)
Joined:
2006/7/12 1:44
From Cape Town ZA
Group:
Registered Users
Posts: 1054
Offline
Hier is video van die enjin wat loop en idle, vir die wat dink dit sal nie idle nie. Onthou daar is 'n verskil tussen om iets te hoor en om dit te doen en te weet...

http://www.youtube.com/watch?v=eI3OYuhoLO4

En hier is nie mooiste pic natuurlik...hehehe

Open in new window

Posted on: 2010/11/28 6:36
_________________
1200 GX Sedan
New(being installed)
4AGE 20V NA

Old
4AGZE 16V turbo
196.5KW/283NM
800m - 200km/h
400m - 12.3s
Transfer the post to other applications Transfer


Re: Wie verstaan Afrikaans???
Home away from home
Joined:
2005/2/21 22:27
From South-Africa,Pretoria
Group:
Registered Users
Posts: 240
Offline
Gelukkig weet almal hier wat en hoe om te doen. :) Serial dit lyk baie goed tjom. Jy moet hom nou enjoy as hy loop!

Posted on: 2010/11/29 6:11
_________________
1993 Nissan Bakkie - Rebuilding A15

www.spitronics.co.za

Keep it OldSchool, keep it Datsun
Some can afford the legends, other try to revive them.
Transfer the post to other applications Transfer


Re: Wie verstaan Afrikaans???
Quite a regular
Joined:
2010/2/22 20:28
From Vanderbijlpark.South africa
Group:
Registered Users
Posts: 61
Offline
Dagse ouens, ek wil net hoor by die ouens wat ken van datsun modifikasies.

Ek het n 1976 120Y bakkie met die stock standard drom brieke voor ek wil graag na die 1400 disc's toe verander.

Nou my vraag is kan ek net die hubs verander of sal die disc op die hub pas met die back pate of moed ek die hele strut vervang, en wat sal ek nog moed verander behalwe n booster insit en die master cylinder.

Dankie by voorbaat.

Posted on: 2010/11/29 7:57
_________________
1976 120Y ute (Daily)
Transfer the post to other applications Transfer



« 1 ... 53 54 55 (56) 57 58 59 ... 65 »



You can view topic.
You cannot start a new topic.
You cannot reply to posts.
You cannot edit your posts.
You cannot delete your posts.
You cannot add new polls.
You cannot vote in polls.
You cannot attach files to posts.
You cannot post without approval.

[Advanced Search]