Ek het ook sulke struts gehad en moes brackets en sulke goed gemaak het.
1. Die beste is om twee bakkie struts met calipers te koop en dit tegebruik.
2. Nissan sentra 160 SI caliper en vented rotor, Machine die hub en disc en maak jou eie caliper brackets, en dan verder, gaan jy nes ek oor n paar jaar 'n wiel he wat uitvlieg onder die fender uit en alles breek, weens, die drom briek hub verskil en die ore kraak as jy gewone wit epoxy rime gebruik op hulle, so wees gewaarsku.
My setup het ek verander na 1400 bakkie hubs nadat dit gebeur het, so die strut opsie is die goedkoopste en glo my die maklikste.
Laat weet maar as daar nog iets waarmee jy sukkel.
Kyk hier vir fotos van my goed.
http://www.race-tech.co.za/gallery/main.php?g2_itemId=92 - Fotos toe ek my goed oorgebou het met 1400 bakkie hubs na die wiel deur die foor fender episode
http://www.race-tech.co.za/gallery/ma ... p?g2_itemId=631&g2_page=1 - Nog Fotos van die brackets
Is jy in die Kaap?